Baie geluk aan Roodepoort Hoërskool se matrieks van 2017 met puik uitslae! Voorspoed vir

die toekoms!

97.8% slaagsyfer.
89% van die leerders kan verder gaan studeer.

Baie geluk aan Leandri Myburgh met 5 onderskeidings en Inge du Plessis met 3, Mia Naudé en Nicole Theron elk met 2!