Kian Victor, Hanru Swanepoel en Janco de Wet van Laerskool Muldersdrif, het deelgeneem het aan die Wetenskap Olimpiade.

Hanru het 2de plek gekry en het gaan deelneem aan die Provinsiale Wetenskap Olimpiade.

Mooi so manne!