Emily Smith het Dinsdag 7 Augustus deelgeneem aan Oppie Tong Af Redenaars te Laerskool Roodekrans.

Sy het ‘n A+ vir haar poging ontvang.

Baie geluk, Emily. Mullies is trots op jou!