Natalee Beuthe, Gr.3 van Laerskool Muldersdrif in Krugersdorp, het derde plek behaal by die Streekkampioenskap Wiskunde Quiz.

Baie geluk, Natalee, Mullies is trots op jou!