Baie geluk aan Suné van Dyk en Nina Venter wat kategorie wenners is vir hulle solo duet in “own choice” afdeling
by Raca.

Suné het ook die kategorie gewen vir haar solo sang in die “contemporary” afdeling.