Laerskool Muldersdrif is baie trots op hul herwinningswenners vir Augustus: Gr.1 Caileigh Joubert, Gr.3 Euané Basson & Caelee van Wyk, Gr.5 Gene-Lynne Pienaar & Bernice Fischer, Gr.6 Kayley Barnard, Gr.7 Nina de Villiers en Mnr. Manie.