Laerskool Muldersdrif se Gr 7’s het ‘n fonds-insameling gehou vir The 9th Day honde skuiling in Krugersdorp.

Charmaine is die eienaar en daar is baie honde wat aangeneem kan word.