Laerskool Muldersdrif van Krugersdorp, se Gr 7’s het op 23 November afskeid geneem by Pine’s Resort.

Hulle is opgewonde om in 2019 die hoërskool aan te durf!