Laerskool Muldersdrif in Krugersdorp is sommer baie trots op hul nuwe graad 1’s.

Die vertroue word uitgespreek dat hulle die “groot skool” sommer baie sal geniet.