Baie geluk aan Hoërskool Florida se vier tennisspelers, Wynand (Gr 10), Kobus Conradie (Gr 8), Claudé (Gr 11) en Marlé Pentz (Gr10), wat hulle wedstryd teen King’s School op 16 Augustus met 30-24 spelle gewen het!

Sterkte vir die volgende wedstryd teen Allen Glen High.