Baie geluk aan Christi Havenga en Suné Toerien gr 9 leerders van Hoërskool Florida wat aan die Gauteng skaakkampioenskappe deelgeneem het op 26 Mei 2018.  Christi eindig agtste en Suné 31ste uit 89 dogters wat in die meisies o/15-afdeling deelgeneem het.  Baie geluk!