Hoërskool Florida se naam word hoog gehou deur, Matthew Mortimer en Chané Slabbert wat aan die SANESA Wes-Gauteng Interskole ruiterskompetisie deelgeneem het.  Matthew dring deur na die Gauteng finaal.  Baie geluk! Florries is trots op julle.