Ruan Delport ‘n leerder van Hoërskool Florida in Roodepoort het die Wesrand Judo Assosiasie verteenwoordig gedurende die vakansie tydens die SA Judo-kampioenskappe in Port Elizabeth.  Ruan verower ‘n silwermedalje vir sy kata en ‘n goue medalje vir die spangeveg.  Baie geluk, Ruan!