Juandré Visser van Florries, het saam met die SA span in New York aan Talent America deelgeneem.

Hy het die 2de plek met ‘n ongedramatiseerde gedig ingepalm en ‘runner-up’ met ‘n dramatiese monoloog.

Baie geluk, Juandré