Die Hoërskool Florida bied aan:  JOKFEES 2018.  Vanaf Vrydag 27 Julie – Vrydag 3 Augustus 2018.  Pakket vir kaartjies:  R50.00 per persoon.  Sluit in:  kaartjies vir Tongelos, Florries Got Talent, JOKopskop, ‘Sivvies’ op Vrydag, Fliek.  Vir meer inligting en kaartjies, kontak:  Me E Pelser (O10)

Vir die volledige feesprogram, klik op die onderstaande skakel:

JOKFEES WEEKPROGRAM 2018