Elri Greyling, leerder van Hoërskool Florida in Roodepoort, het in die vakansie aan die JKA Nasionale-kampioenskappe deelgeneem en gekwalifiseer om Suid-Afrika tydens die “JKA-African Cup” wat op 1 September 2018 te Ellis Park Stadion plaasvind te verteenwoordig.  Baie geluk en sterkte met jou voorbereiding!