Die dogters 0/18 D2 kampioenskappe:  Hoërskool Bastion van Krugersdorp se Dogters o/18 skaakspan het ‘n 2de plek by D2 Kampioenskappe behaal en gaan deur na die Gauteng rondte.

Op die foto bo:

Anishia Swanepoel, Mieke de beer, Nadia Noach, Elizme Pieterse, Caitlin Mitchell en Cindy East