Category: Rugby

Die NWU-finaal het op 12 en 13 April 2019 by Dr. Malan plaasgevind

Die 0/15A rugby span het vir ‘n tweede maal agtermekaar die PUK reeks gewen deur Birchleigh te kafdraf 52-7 Foto VLNR Agter – Waldo Sequira, Christo Mostert, Abraham Claasen, Duan Labuschagne, Sheldon Boshoff, Nathen Jantjies enKeegan Du Plooy Middel VLNR – Jamie Felix, Ruan Hamman, Jahden Swart, Hein Jordaan, Luziano Gegezi, Carlito Matladi, Christopher Buitendag en Justin Janse van Vuuren. Voor VLNR – Zane van der Westhuizen, Tristan de Hart, Calvin Paulsen (k), Jaco Coetsee, Stefan van Rooyen en Sam...

Read More

Monnas rugbyspan troef Engeland se voorste rugbyskool

Hoërskool Monument van Krugersdorp het Engeland se voorste rugbyskool, Hartpury-college van Gloucester Dinsdag in Stellenbosch met 32-21 geklop. Die Wit Bulle het hul kaptein en Cravenweek agtsteman, Izan Esterhuizen vroeg met ‘n kniebesering verloor. Die afrigter, Tjaart van der Walt, het ‘n haas uit die hoed getrek met sy plaasvervanger, Ethan Snyman, wat sy aandele laat styg het. Snyman het een van Monnas se vyf drieë gedruk. Die aangewese kaptein Henco van Wyk is as Speler van die Wedstryd aangewys. Die vleuel Luan van der Walt, Jakkie van der Walt se seun, was ook uitstekend. Van der Walt het...

Read More

Nories by Provinsiale 7’s rugby

Rocky Truter van Hoërskool Noordheuwel, was die hulpafrigter van die Leeus se 7’s rugbyspan wat tydens die Provinsiale toernooi in Potchefstroom deelgeneem het. Die Leeus span het op dag een met die Luiperds, Griekwas en Cheetahs afgereken en sodoende bo-aan hulle poel geëindig. Op dag 2, het die Leeus gegly teen die Bulle en het hulle in die plaatfinaal met 1 punt teen die WP...

Read More

VISIT YOUR SCHOOL’S PAGE

Gedagte vir die week

First Change Your Thinking

Since, then, you have been raised with Christ, set your hearts on things above, where Christ is seated at the right hand of God. – Colossians 3:1

I hear people say, “I never get any breaks. Nothing good ever happens to me. I knew I was’nt going to get that promotion. ”Unfortunately, they get exactly what they expect. “But you don’t understand,” you may be saying. “My health is going downhill,” or “My marriage is not what it should be,” or “I’m having so many financial problems.”

Friend, your life is not going to change until you first change your thinking. You may be in negative circum-stances today; you may have unfair things happening to you. But don’t make the mistake of dwelling on those things. You’ve got to get your mind moving in a new, positive direction. Don’t wait to see what kind of day it’s going to be before you decide whether you’re going to be positive. Set your mind now! – Joel Osteen

Pin It on Pinterest