Category: Netbal

Florries presteer by Nasionale Netbaltoernooi

Tydens die Nasionale netbaltoernooi te Hoërskool EG Jansen, het Hoërskool Florida baie goed presteer. Raquel Njela (Gr 9) ontvang ‘n goue spanmedalje, Crystal-Leigh Schaper (Gr 8) ontvang ‘n silwer spanmedalje en Nicole Barry (Gr. 12) ‘n brons spanmedalje. Claudia Aggenbacht (Gr. 12) eindig in die Top 40 in SA (o/18) en ontvang ‘n uitnodiging na die o/21-Junior Proteakamp. Baie geluk! Baie geluk aan Juf Aliesha Theron met die 0/16 Gauteng Netbalspan wat 2de geëindig het in die Nasionale Netbal Kampioenskappe gedurende die Julie...

Read More

Monnas Netbal verteenwoordig by o.19 SA-kampioenskappe

Hoërskool Monument, Krugersdorp, word behoorlik verteenwoordig by die o.19 SA-kampioenskappe wat tans by Hoërskool de Kuilen in Kaapstad plaasvind. Die vyf spelers, Lourien Kruger (Gr.12, Hulpdoel); Anandri Rossouw (Afrigter, Doel); Zané Jones (2018 1ste netbalspan-kaptein, Verdediger), Jennifer Gabotlaelwe (Gr. 12, Hulpdoel), Koketso Malangabi (Gr. 12, Senter) verteenwoordig die distrik Royal Bafokeng by die kampioenskappe. Dankie dat julle Monnas Netbal se naam hoog hou met uitstekende spel, sportmanskap en gees. Monnas is trots op julle! V.l.n.r: Lourien Kruger, Anandri Rossouw, Zané Jones, Jennifer Gabotlaelwe en Koketso...

Read More

Hoërskool Monument All Ages Netbaltoernooi

Baie geluk aan die volgende Monumentare wat deel was van spanne wat medaljes gewen het by die All Ages Netbaltoernooi: Tayla Lesar (o.15 Goud) Johanné Meyer (o.16 Brons) Die volgende spelers het ook aan die toernooi deelgeneem as deel van die Gauteng netbalspanne: Chamoné Grobler (o.15) Anzel Marais (o.16) Pheladi Mametja (o.17) Baie geluk ook aan Pheladi Mametja (o.17) en Johanné Meyer(o.16) wat opgeneem is in die top 35-oefengroep vir hul onderskeie ouderdomme. Monnas Netbal is ongelooflik trots op julle!...

Read More

VISIT YOUR SCHOOL’S PAGE

Gedagte vir die week

First Change Your Thinking

Since, then, you have been raised with Christ, set your hearts on things above, where Christ is seated at the right hand of God. – Colossians 3:1

I hear people say, “I never get any breaks. Nothing good ever happens to me. I knew I was’nt going to get that promotion. ”Unfortunately, they get exactly what they expect. “But you don’t understand,” you may be saying. “My health is going downhill,” or “My marriage is not what it should be,” or “I’m having so many financial problems.”

Friend, your life is not going to change until you first change your thinking. You may be in negative circum-stances today; you may have unfair things happening to you. But don’t make the mistake of dwelling on those things. You’ve got to get your mind moving in a new, positive direction. Don’t wait to see what kind of day it’s going to be before you decide whether you’re going to be positive. Set your mind now! – Joel Osteen

Pin It on Pinterest