Category: Cricket

Cornwall and Maragon friendly cricket match

Cornwall, from England, joined Maragon Private School in Ruimsig, Gauteng on Sunday, 18 February 2018 for a friendly cricket match. Cornwall and Maragon have had this relationship for 9 years. After the match the boys had fun in the school’s swimming pool while the Maragon parents and staff had a lovely braai with the England parents. Some of the Maragon families hosted the boys for the night. Photo on top:   The Maragon and Cornwall boys after the game.  ...

Read More

Monnas se eerste krieketspan wen Gauteng-Wes liga

Hoërskool Monument, (Monnas) in Krugersdorp, se eerste krieketspan het as Gauteng-Wes ligawenners uit die stryd getree toe hulle in die eindstryd die verdedigende kampioene, Hoërskool Noordheuwel (Nories), op hul tuisveld met 5 paaltjies geklop het.  Monnas het 181/5 lopies aangeteken  terwyl Nories net daarin kon slaag om 180/10 lopies aan te teken.  Monnas se Brandford Hees het 50 lopies (nie uit nie) aangeteken terwyl Nathan Hoffman (nie uit nie) en Dylan Lues elk 25 lopies aangeteken het. Monnas se afrigter, George Engelbrecht sê hy het die seuns ‘n week voor die wedstryd al begin motiveer met boodskappe wat hy...

Read More

Hoërskool Florida se 1ste krieketspan skitter

Hoërskool Florida se 1ste krieket span het die naweek Monnas se 1ste Krieket span geklop met 28 lopies. Florries teken 250 lopies aan in 49 beurte en Monnas 222 in 47 beurte. Florries se beste kolwer Antonie Bezuidenhout moker 70 lopies en Wiehan Snyman laat die kolwers les op sê met 4 paaltjies vir 39 lopies. Op die foto bo: Voor:  v.l.n.r.:   Johan Erasmus (afrigter), Henrico Schoeman, Wiehan Snyman, Rujaun Scheepers (onder kaptein), Dylan Wolf (kaptein), en Eugene Smith (afrigter) Agter:  v.l.n.r.:  Brendon Smith, Marnus le Roux, Kyle van Aswegen, JP Wiehahn, Jarred Keir en Antonie Bezuidenhout, Divan...

Read More

Monnas se krieketspelers haal Gauteng-Wes-streekspanne

Hoërskool Monument, Krugersdorp, spog met 13 krieketspelers wat vanjaar die Gauteng-Wes-streekspan gehaal het. Monnas se kriekethoof, George Engelbrecht sê die krieketseuns is verseker “Second to None”.   “Hulle sit ure se harde werk in die week in om naweek na naweek sulke goeie resultate op te lewer vir hulle skool” het Engelbrecht bygevoeg. Op die foto heel bo: O.19 Gauteng Wesstreekspan: Voor L – R:          Bradford Hees, Duanne Grobler, Ethan Klassen Agter L – R:         Dylan Lues, Diederik Botha Afwesig – Juann de Waal Op die foto links: O.15 Gauteng Wesstreekspan: Voor L – R: Rickert vd Linde, Owen Klassen,...

Read More

VISIT YOUR SCHOOL’S PAGE

Gedagte vir die week

First Change Your Thinking

Since, then, you have been raised with Christ, set your hearts on things above, where Christ is seated at the right hand of God. – Colossians 3:1

I hear people say, “I never get any breaks. Nothing good ever happens to me. I knew I was’nt going to get that promotion. ”Unfortunately, they get exactly what they expect. “But you don’t understand,” you may be saying. “My health is going downhill,” or “My marriage is not what it should be,” or “I’m having so many financial problems.”

Friend, your life is not going to change until you first change your thinking. You may be in negative circum-stances today; you may have unfair things happening to you. But don’t make the mistake of dwelling on those things. You’ve got to get your mind moving in a new, positive direction. Don’t wait to see what kind of day it’s going to be before you decide whether you’re going to be positive. Set your mind now! – Joel Osteen

Pin It on Pinterest