Category: Cricket

Mullies krieket kook!

Laerskool Muldersdrif se krieket was die afgelope tyd aan die brand. Hier is van die wonderlike prestasies: o/9 – Iwan Oosthuizen 65 nie uit nie o/10 – John Grubb 3-kuns behaal en eindig met 5 paaltjies en Erik Timmers 4 paaltjies o/11 – Vian Swanepoel 6 paaltjies in 3 beurte en net 5 lopies teen hom 2de Span – Ernst Joubert 50 lopies 1ste Span – Chris van der Merwe 126 nie uit nie, Wihan Helmbold 66 lopies en Divan van den Heever 70 lopies Die Mullies is trots op julle. Hou so...

Read More

Laerskool Muldersdrif Mini-Krieket

Tydens ‘n Mini-Krieketdag op 8 September by Laerskool Krugersdorp-Noord, was Laerskool Muldersdrif se krieketspelers Aldré Wohlfahrt die o/7 speler van die wedstryd teen Laerskool Roodekrans en Edward Harding die o/7 speler van die wedstryd teen Laerskool Krugersdorp-Noord. Baie geluk,...

Read More

Hoërskool Florida krieket

Louise Kemp, gr 9 leerder van Hoërskool Florida is opgeneem in die ‘Renegades Cricket Academy” span wat in Desember 2018 in Indië gaan toer. As voorbereiding gaan die span aan ? “Winter Cricket League”, asook die “Wanderers T10 Ladies Tournament” deelneem.  Baie geluk,...

Read More

Hoërskool Monument (Monnas) se Ethan slaan 3de 100-tal

Ethan Klassen, ‘n Gr.11 leerder van Hoërskool Monument (Monnas) in Krugersdorp het kop en skouers uitgestaan bo die res toe hy sy derde agtereenvolgende 100-tal gemoker het. Ethan het diè hoogtepunt bereik tydens ‘n Monnas 1 teen Waterkloof 1 wedstryd,  Saterdag 17 Februarie. Hy het in sy 5 kolfbeurte tydens die Finsbury kompetisie reeds 357 lopies aangeteken teen ‘n kolfgemiddeld van 89.3 lopies per beurt van slegs 249 balle.  Al diè tellings is aangeteken teen gerekende krieketskole in Suid-Afrika. Ethan is Monnas se eerste span paaltjiewagter en nommer 4-kolwer.  “ Ethan speel  ‘n groot rol in Monnas se eerste...

Read More

VISIT YOUR SCHOOL’S PAGE

Gedagte vir die week

First Change Your Thinking

Since, then, you have been raised with Christ, set your hearts on things above, where Christ is seated at the right hand of God. – Colossians 3:1

I hear people say, “I never get any breaks. Nothing good ever happens to me. I knew I was’nt going to get that promotion. ”Unfortunately, they get exactly what they expect. “But you don’t understand,” you may be saying. “My health is going downhill,” or “My marriage is not what it should be,” or “I’m having so many financial problems.”

Friend, your life is not going to change until you first change your thinking. You may be in negative circum-stances today; you may have unfair things happening to you. But don’t make the mistake of dwelling on those things. You’ve got to get your mind moving in a new, positive direction. Don’t wait to see what kind of day it’s going to be before you decide whether you’re going to be positive. Set your mind now! – Joel Osteen

Pin It on Pinterest