Category: Cricket

Maragon Ruimsig Mini Cricket Success

During the school holidays, Marelise Lombard, form Maragon Ruimsig, attended the KFC Mini Cricket National Seminar at the Oubaai hotel in George. At the seminar, Marelise was awarded the KFC Mini Cricket SA coach of the year. In May, Marelise was also awarded the Gauteng Mini Cricket coordinator of the year award at the Gauteng Lions awards evening. Coaches, players and clubs are invited to this prestigious evening to acknowledge their contributions to cricket. Marelise has been coaching Mini Cricket since 2007 and has been involved in the coordinating of the Johannesburg West Mini Cricket since 2009. Marelise and...

Read More

Hoërskool Monument Krieket

Monnas se 1ste-Krieketspan na NWU-Wintertoernooi. Monnas vs Montana (45 Boulbeurt wedstryd) Dylan Lues 117 lopies Wen met 2 lopies Monnas vs Potch Volkies (Tydkrieket) Dylan Lues 48 lopies Riaan Delport 43 lopies Onbesliste uitslag Monnas vs Heidelberg Volkskool (Tydkrieket) Nathan Hoffman 81 lopies Wen op eerste beurt met 8 paaltjies Monnas vs Wonderboom (T20 wedstryd) Amo Taunyana 49 lopies Wen met 5...

Read More

VISIT YOUR SCHOOL’S PAGE

Gedagte vir die week | Thought of the week

Besorgdheid is hoop

Vra en vir julle sal gegee word…

-Mattheus 7:7

Ons kyk na die beginsels van omgee vir ander en kom by ‘n baie belangrike een: as jy omgee, gee jy hoop. Dink net hoe moeilik dit sou gewees het om na iemand om te sien as jy hulle geen hoop kon bied nie. Die hoop waarna ek verwys, is Christelike hoop: die hoop gegrond op die Woord van God – dat hulp van die Here sal kom. Het Hy dan nie belowe dat as ons vra, Hy sal gee nie? Of as ons klop, die deur oopgemaak sal word nie? Of as ons soek, ons sal vind nie? Leer om hierdie boodskap
te deel met diegene wat seer het, en herinner hulle dat God graag diegene met probleme help. Hy verlos hulle van hul probleme, of gee aan hulle die genade wat hulle in staat stel om hulle pyn in pêrels te verander.

– Selwyn Hughes

Pin It on Pinterest

For more information about COVID-19 please visit: COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal