Category: Sports

Laerskool Mulderdrif atleet presteer

Baie geluk aan Marnu Bouwer van Laerskool Muldersdrif in Krugersdorp wat Saterdag 10 November deelgeneem het aan die Sentraal Gauteng Atletiek Klubkampioenskappe in Germiston. Hy het die verspring gewen en ‘n 4de plek in die 1200m behaal. Hy neem DV op 24 November deel aan die Interprovinsiale Klubkampioenskappe/ SA’s in...

Read More

Hoërskool Florida gimnas gekies vir SA Gymnastics Federation span

Hanú Kilian, Gr 9 leerder van Hoërskool Florida, is vir die South African Gymnastics Federation span gekies en het die 3de November aan die Region 5 Mans Artistiese Gimnastiek kompetisie deelgeneem by Matsport in Pretoria. Hierdie kompetisie gee gimnaste van Angola, Mosambiek, Namibie, Suid Afrika, Eswatini en Zimbabwe die geleentheid om vir hul land deel te neem. Hanú het 3 goud en 2 silwer apparaat-medaljes verower en het by die kompetisie in die Junior afdeling algeheel Goud gewen. Fantasties,...

Read More

TWEE FLORRIE- ONNIES BEHAAL PUIK PRESTASIE

Die hoof, personeel en al die leerders van Hoërskool Florida is baie trots op mee Blanche Nortje en Jolette Beneke wat aan die Onderwysdepartement se National Teachers award – Kompetisie deelgeneem het. Die twee dames is tydens `n glansgeleentheid op 2 November deur die minister van Onderwys, mnr Panyaza Lesufi, as die naaswenners in Gauteng aangewys. Me Nortje het aan die kategorie “Excellence in Physical Science (FET Phase)“ deelgeneem en me Beneke aan “Excellence in Maths (FET Phase)”. Die twee dames het geskenkbewyse van Hirsch en `n kontantbedrag van ABSA as prys ontvang. Weereens baie geluk aan die twee...

Read More

Categories

Gedagte vir die week

These commandments that I give you today are to be upon your hearts. Impress them on your children. Talk about them when you sit at home and when you walk along the road, when you lie down and when you get up…. Write them on the door-frames of your houses and on your gates. – Deuteronomy 6:6-8, 9

To build yourself up spiritually and keep you filled with faith,

You may benefit from decorating your home with Scripture verses. On the bathroom mirror or where you get dressed, place Scriptures such as “I can do all things through Christ” or “This is the day the Lord has made.” On the refrigerator, remind yourself, “God always causes me to triumph.” At the back door, place the truth “God’s favour is surrounding me like a shield” or “Goodness and mercy are following me today.

”Put up things that help you to have a big vision for your life. – Joel Osteen

Pin It on Pinterest