Category: Hoërskool Bastion

Mnr en Me Bastion gekroon tydens ‘n spog-geleentheid

Hoërskool Bastion van Krugersdorp het verlede week (16 Augustus) hul Mnr en Me Bastion gekroon tydens ‘n spog-geleentheid by Mount Usambara in Krugersdorp. Me Bastion Snr, Annelize Roodt 2de prinsesTerezcka de Canha 1ste prinsesMichaela Ooosthuizen         Mnr Bastion Jnr: Kobus Botha 2de prins Milano Venter 1ste prins Andre Appelgryn           Me Bastion Jnr: Zané Stapelberg 2de prinses Carmen Nel 1ste prinses Marine Lamprecht           Mnr Bastion Snr: Kevin Grimbeeck 2de prins Ricardo Flemix 1ste prins James...

Read More

Hoërskool Bastion hokkiespan presteer

Hoërskool Bastion in Krugersdorp wens hul 1ste hokkiespan geluk met hul 3de plek (uit 12 skole ) gedurende die Spar Reeks wat die naweek van  21 Julie 2018 plaasgevind het.  Ook wens ons hulle sterkte toe met met die Noordvaal uitspele wat plaasvind by Hoërskool Noordheuwel vanaf 02 – 04 Augustus 2018. Ons wens ook hul afrigter, Me Retha van der Walt geluk met haar prestasies. Sy is vir die SA Masterspan 50+ gekies om deel te neem aan die Wêreldbekertoernooi in Barcelona vanaf 25 Julie tot 05 Augustus 2018.  Baie sterkte ook vir Me Retha van der Walt...

Read More

Hoërskool Bastion skaak

Die dogters 0/18 D2 kampioenskappe:  Hoërskool Bastion van Krugersdorp se Dogters o/18 skaakspan het ‘n 2de plek by D2 Kampioenskappe behaal en gaan deur na die Gauteng rondte. Op die foto bo: Anishia Swanepoel, Mieke de beer, Nadia Noach, Elizme Pieterse, Caitlin Mitchell en Cindy East  ...

Read More

Hoërskool Bastion skitter by Allegretto Eisteddfod

Hoërskool Bastion van Krugersdorp het op 20 Julie 2018 deelgeneem aan die Allegretto Eisteddfod en het die volgende prestasies behaal: Visuele kuns: Renaldo Rossouw Gr 8 Potloodskets Silwer Lourenzo Coetzee Gr 11 Skildery Goud Chris-Marie Paterson Gr 11 Potloodskets Goud Leanrie Swart Gr 11 Potloodskets Goud Chris-Marie Patterson Gr 11 Penskets Prestige Michaela Oosthuizen Gr 11 Penskets Prestige Ruben Bester Gr 11 Akriel Prestige Shaun Bruwer Gr 12 Akriel Silwer Elisme Pieters Gr 12 Houtskool Prestige Tiara: Renaldo Rossouw Gr 8 Sportdrag Silwer Leonie Badenhorst Gr 8 Aanddrag Goud Tazmin Rossouw Gr 11 Formele drag Prestige Tamin Rossouw Gr 11 Aanddrag Prestige...

Read More

VISIT YOUR SCHOOL’S PAGE

Gedagte vir die week | Thought of the week

Besorgdheid is hoop

Vra en vir julle sal gegee word…

-Mattheus 7:7

Ons kyk na die beginsels van omgee vir ander en kom by ‘n baie belangrike een: as jy omgee, gee jy hoop. Dink net hoe moeilik dit sou gewees het om na iemand om te sien as jy hulle geen hoop kon bied nie. Die hoop waarna ek verwys, is Christelike hoop: die hoop gegrond op die Woord van God – dat hulp van die Here sal kom. Het Hy dan nie belowe dat as ons vra, Hy sal gee nie? Of as ons klop, die deur oopgemaak sal word nie? Of as ons soek, ons sal vind nie? Leer om hierdie boodskap
te deel met diegene wat seer het, en herinner hulle dat God graag diegene met probleme help. Hy verlos hulle van hul probleme, of gee aan hulle die genade wat hulle in staat stel om hulle pyn in pêrels te verander.

– Selwyn Hughes

Pin It on Pinterest