Category: Florida Hoërskool

Florrie-gimnaste presteer Olipies Intreevlak

Baie geluk aan die Florrie-uitblinkers, Mareli en Janrie Theart. Mareli, gr 10, het op ‘n vlak van Olipies Intreevlak presteer met 5 goue medaljes. Sy verwerf ook haar Sentraal Gauteng kleure. Janrie, gr 8, het op vlak 9 een goud, 2 silwer en 1 brons. Sy is algeheel 2de en sy het ook haar Sentraal Gauteng kleure...

Read More

Florrie Idols

Dit was ‘n aand van skitterende talent en puik klank en beligting. Die veertien Florrie Idols was weereens ‘n reuse sukses. Alhoewel al 15 deelnemers wenners in hul eie reg was, wil ons aan die volgende deelnemers baie geluk sê: Derde plek: Karli Pretoruis Tweede Plek: Renier Liebenberg Eerste Plek: Kristi Lambrecht, sy het ‘n kontantprys van R2 200 gewen asook ‘n foto en musiekvideo packet geborg deur Spectaccular...

Read More

Hoërskool Florida leerder presteer in Kickboxing

Nicole le Roux van Florries is gekies vir die nastionale span vir kickboxing nadat sy by Oudtshoorn deelgeneem het aan die SA kickboxing kampioenskappe. Nicole was vanaf 31 Mei tot 02 Junie as ambassadeer betrokke by die voorbereiding van die nasionale kinderbeskermingsweek. Die 8ste Junie het sy nog ‘n program van die Nasionale kinderbeskermingsweek bygewoon en sy was een van die seremoniemeesters van die program. Sy was ook die vakansie vanaf 3-5 Julie in Pretoria saam met die ander ambassadeurs waar hulle sake rakende kinders bespreek...

Read More

VISIT YOUR SCHOOL’S PAGE

Gedagte vir die week

First Change Your Thinking

Since, then, you have been raised with Christ, set your hearts on things above, where Christ is seated at the right hand of God. – Colossians 3:1

I hear people say, “I never get any breaks. Nothing good ever happens to me. I knew I was’nt going to get that promotion. ”Unfortunately, they get exactly what they expect. “But you don’t understand,” you may be saying. “My health is going downhill,” or “My marriage is not what it should be,” or “I’m having so many financial problems.”

Friend, your life is not going to change until you first change your thinking. You may be in negative circum-stances today; you may have unfair things happening to you. But don’t make the mistake of dwelling on those things. You’ve got to get your mind moving in a new, positive direction. Don’t wait to see what kind of day it’s going to be before you decide whether you’re going to be positive. Set your mind now! – Joel Osteen

Pin It on Pinterest