Category: Academics

Hoërskool Florida trots op 2018 se matriek-uitslae

Hoërskool Florida is baie trots op die uitslae van die matrikulante van 2018. Hulle spog met `n slaagsyfer van 99,16%. 75% Van Hoërskool Florida se matrieksslaag met Baccalareus graad! Die Florries se toppresteerders is Erya Berg en Riaan Oosthuizen. Erya het agt onderskeidings behaal met `n gemiddeld van 91.43%. Sy het in vyf vakke `n gemiddeld bo 90% behaal en `n fenomenale 100% vir Dramatiese kunste. Riaan het sewe onderskeidings behaal. Daar is verder `n hele klomp kandidate wat spog met vier of vyf...

Read More

Laerskool Muldersdrif by RACA Eisteddfod

Blyde Schoeman, Gr 5EV in Laerskool Mulderdrif, het onlangs by die jaarlikse RACA Eisteddfod Mullies se naam hoog gehou. RACA is die grootste Eisteddfod van sy soort in die land en vir 2018 was daar 15,0000 items ingeskryf van reg oor die land. Blyde het die volgende individuele toekennings ontvang: ¨ 25 Diamant toekennings ¨ 10 Platinum toekennings ¨ 2 Goue toekennings ¨ Kategorie Wenner in 2 Kategorieë ¨ 1 van net 25 Ere Diamant Klub Toekennings ¨ Algehele Wenner vir die Senior Primêre Afdeling van die Eisteddfod ¨ Algehele Wenner van RACA 2018 vir beide laer- en hoërskole....

Read More

Hoërskool Florida wiskunde kampioenskappe

Hoërskool Florida leerder, Ethan Kirstein (Gr 9) het op 28 Julie aan die 12de Nasionale Kampioenskappe vir Abakus wiskunde deelgeneem waar hy Gauteng verteenwoording het. Ethan het sy Gauteng kleure in Mei 2018 verwerf. Ethan het ‘n “Champion of Champions” trofee (eerste plek) ontvang en is vir die 9de agtereenvolgende keer gekies om Suid-Afrika te verteenwoording by die Internasionale kompetisie in Malaysia in Desember. Baie geluk,...

Read More

Categories

Gedagte vir die week

These commandments that I give you today are to be upon your hearts. Impress them on your children. Talk about them when you sit at home and when you walk along the road, when you lie down and when you get up…. Write them on the door-frames of your houses and on your gates. – Deuteronomy 6:6-8, 9

To build yourself up spiritually and keep you filled with faith,

You may benefit from decorating your home with Scripture verses. On the bathroom mirror or where you get dressed, place Scriptures such as “I can do all things through Christ” or “This is the day the Lord has made.” On the refrigerator, remind yourself, “God always causes me to triumph.” At the back door, place the truth “God’s favour is surrounding me like a shield” or “Goodness and mercy are following me today.

”Put up things that help you to have a big vision for your life. – Joel Osteen

Pin It on Pinterest