Hoërskool Florida in Roodepoort, het weer geskiedenis gemaak deur die Clover reeks vir skole in die A afdeling te wen teen Bastion in die Finaal met 26 – 23.  Die laaste keer dat Florida die beker gelig het was in 2009. Florries rock!!

FOTO HEEL BO:

Voor VLNR: Schalk Scheepers, Antonie Bezuindenhout, Tyronne McQuire, Morne van Jaarsveld, Rudi van Aarde, Eugene van Biljon en Andries van Aswegen.

Middel VLNR: Dyllian Deysel, Damian Brown, Tino Swanepoel, Brink Bosman (onder kaptein), Francois Trollip (kaptein), Viljoen Botes, Johan Coetzee, Brandon Roberts, Jaun Oosthuizen en Ricardo Brough.

Agter VLNR: Morne Hanekom (Afrigter), Brandon Jankowits, Jaundre van der Merwe, Damian Calitz, Eugene Smith (spanbestuurder), Zack de Jager, Arno van der Merwe, Michael van Aarde en Johan Erasmus (Afrigter)