Category: Monument High School

Monnas Jukskei wen goud by SA vir vierde keer 

Hoërskool Monument (Monnas) in Krugersdorp, se o.19 Seuns jukskeispan het tydens die Julie vakansie deelgeneem aan die SA Skolekampioenskappe in Durban en vir die vierde agtereenvolgende jaar met die loure weggestap.  Die span het plaaslik die Gautengliga gewen en in Durban teen al agt ander provinsiale wenners in die dubbels, trips en spankompetisie meegeding en goue medaljes in al drie afdelings gewen. Die span se afrigter, Tinus Barnard, sê dat sy span baie goeie konsentrasie gewys het, ten spyte daarvan dat hulle onder geweldige druk gespeel het en dat hy baie trots op elke speler is. Beide afrigters, Tinus...

Read More

Categories

Positive Quotes

Stay positive and happy.
Work hard and don’t give up
hope. Be open to criticism
and keep learning. Surround
yourself with happy, warm
and genuine people.